In the News
TLU SA verwelkom groter rol vir private sektor in BKS-entstofproduksie
--- Admin 23 Sep 2026TLU SA verwelkom die besluit om private vervaardigers toe te laat om Suid-Afrika se plaaslik ontwikkelde bek-en-klouseer-entstof (BKS) op groter skaal te vervaardig. Landbouminister Willie Aucamp het Dinsdag (22/9) aangekondig dat die Landbounavorsingsraad (LNR) kwalifiserende plaaslike en buitelande maatskappye onder voorwaardelike ..Read More


