In the News
‘Klop my hartjie nog?’ vra meisie (9) ná behandeling nie meer help nie
--- Charné van der Merwe 24 Jun 2026Binne net twaalf uur het die land se hart en hande oopgegaan om ’n jong meisie se wenslysie te help voltooi nadat dokters bevestig het hulle kan niks meer vir haar doen nie. Zelnay Liebenberg (9) van Brakpan is gewikkel in ’n stryd teen akute limfoblastiese leukemie (ALL), ’n diagnose wat haar lewe en dié van haar familie oor die afgelope maande ..Read More


