Agriculture
Bek-en-klouseer: Vrystaat Landbou waarsku oor biosekuriteit ná Kroonstad-geval
--- Admin 15 Jul 2025Die eerste bevestigde geval van bek-en-klouseer in die Vrystaat is by ’n kommersiële boer in die Kroonstad-distrik (Moqhaka) aangeteken, en Vrystaat Landbou roep alle produsente op tot verskerpte biosekuriteit. Volgens Isabel Kruger, Vrystaat Landbou se veiligheidsverteenwoordiger, is die betrokke kudde reeds op 8 Julie ondersoek, waarna die plaas ..Read More
