Agriculture
Toename in landbou-indiensneming ondanks dreigende risiko’s
--- Elsabé Richard 14 May 2026Suid-Afrika se landbousektor het die jaar op ’n goeie noot begin. ’n Toename in indiensneming weerspieël verbeterde produksietoestande in groot dele van die land. Plaaswerkgeleenthede het in die eerste kwartaal van 2026 met 3% toegeneem vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar.Dit bring die totale poste in die sektor op 960 000 te staan. ..Read More


